Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 50:45 Die Boodskap (DB)

Luister ’n bietjie na die plan wat die Here met Babel en die land van die Babiloniërs het. Hy sê: “Ek sal toelaat dat hulle kinders weggevat word uit hulle land uit. Hulle sal geskok staan as hulle dit sien gebeur.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 50

Kyk Jeremia 50:45 in konteks