Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 5:6 Die Boodskap (DB)

Daarom sal Juda se vyand hulle soos roofdiere aanval. Hulle is soos leeus wat in ’n bos lê en dan uitkom om mense dood te maak. Soos woestynwolwe wat ander verskeur. Soos ’n luiperd wat naby die stede lê en loer en enigiemand wat dit waag om uit te kom uitmekaarskeur. Dit sal gebeur omdat hulle so baie goed verkeerd doen en dislojaal aan die Here is.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 5

Kyk Jeremia 5:6 in konteks