Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 5:7 Die Boodskap (DB)

Die Here wil by Juda weet: “Hoe kan Ek julle vergewe? Selfs julle kinders het teen My in opstand gekom. Hulle beloof om getrou te wees aan gode wat nie eens regte gode is nie. Ek het nog altyd baie goed vir hulle gesorg. En hoe wys hulle hulle dankbaarheid? Hulle loop agter ander gode aan en is net soos mense wat tyd by bordele deurbring.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 5

Kyk Jeremia 5:7 in konteks