Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 5:5 Die Boodskap (DB)

Ek sal met die leiers gaan praat. Ek is seker hulle weet wat dit van ’n mens vra om die Here te dien en wat die vereistes is wat Hy stel.” Maar hulle was maar net soos die ander, sonder kennis en insig. Hulle het in opstand gekom en geweier om die Here te gehoorsaam.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 5

Kyk Jeremia 5:5 in konteks