Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 5:4 Die Boodskap (DB)

Eers het ek gedink: “Wat kan ’n mens nou ook eintlik van arm en eenvoudige mense verwag? Hulle weet nie van beter nie. Hulle besef nie regtig wat die Here van hulle verwag nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 5

Kyk Jeremia 5:4 in konteks