Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 5:3 Die Boodskap (DB)

Here, U verwag van mense om eerlik te wees. U het u mense al ’n slag gestraf, maar dit het geen indruk op hulle gemaak nie. U het hulle verpletter, maar hulle wou nie leer nie. Hulle is hardkoppige mense, hulle weier om die verkeerde goed wat hulle doen te los en gehoorsaam aan U te wees.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 5

Kyk Jeremia 5:3 in konteks