Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:4 Die Boodskap (DB)

Julle spog tog so graag met julle vrugbare valleie. Julle is eintlik maar ’n ontroue klomp mense. Julle vertrou op julle rykdom en dink dat niemand julle kan aanval nie. Julle maak ’n groot fout!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:4 in konteks