Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:3 Die Boodskap (DB)

Die Here sê verder: “Huil gerus maar droewig, Gesbon, want die stad Ai is verwoes. Kla maar, julle wat in Rabba bly! Trek julle rouklere aan, huil en loop maar heen en weer omdat julle ontsteld is. Die vyand sal julle god Milkom wegdra uit julle land. Hulle sal ook die leiers van die Milkomgodsdiens en sy amptenare vang en saamvat.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:3 in konteks