Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:5 Die Boodskap (DB)

Ek, die Here, is sterker as alles en almal. Ek sê vir julle: van alle kante af sal vreeslike goed met julle gebeur. Julle sal uit julle land gejaag word. Elkeen van julle sal in sy eie rigting wegvlug. En daar sal niemand wees wat die mense wat vlug weer bymekaar sal bring nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:5 in konteks