Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:2 Die Boodskap (DB)

Die tyd kom dat ’n geveg sal uitbreek teen die stad Rabba van die Ammoniete. Al wat van die stad sal oorbly, is ’n hoop bourommel. Die naburige dorpies sal ook afgebrand word. Dan sal die mense van Israel kom en die land wat van hulle afgevat is, terugvat.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:2 in konteks