Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:1 Die Boodskap (DB)

Hierdie deel gaan oor die mense van Ammon.Die Here sê: “Het Israel nie ’n nageslag wat die grond van Gad kan erf nie? Hoekom het die mense wat die god Milkom aanbid, dan hierdie grond vir hulle gevat? Hoekom bly hulle in hierdie stede?

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:1 in konteks