Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 48:33 Die Boodskap (DB)

Moab was eens op ’n tyd ’n vrugbare plek. Maar nou het al die blydskap en vreugde uit Moab verdwyn. Julle blydskap is van julle af weggevat. Ek het gesorg dat daar nie meer wyn uit die wynpers kom nie. Daar is ook nie meer mense wat opgewek gesels terwyl hulle druiwe pars nie. Daar is mense wat skree, maar hulle doen dit nie omdat hulle bly is nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 48

Kyk Jeremia 48:33 in konteks