Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 48:34 Die Boodskap (DB)

Om die waarheid te sê, die mense gil en skree van angs omdat hulle bang is. Die krete kan duidelik van Gesbon tot aan die ander kant by Elale en Jahas gehoor word. Verder ook weer van Soar af tot by Gonorajim en Eglat-Selisija. Selfs die waters van Nimrim het nou opgedroog.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 48

Kyk Jeremia 48:34 in konteks