Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 48:32 Die Boodskap (DB)

Sibma is bekend vir sy wingerde. Ek treur meer oor Sibma se mense as oor Jaeser. Die takke van julle wingerd het vroeër so ver uitgesteek dat dit selfs tot by die Dooie See en Jaser gekom het. So wyd was julle mense versprei. Maar nou het ’n vyand wat julle wil verwoes, op julle toegesak. Hulle help hulleself aan julle somervrugte en julle druiwe.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 48

Kyk Jeremia 48:32 in konteks