Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 4:3 Die Boodskap (DB)

Dit is wat die Here vir die mense van Juda en Israel te sê het: “Soos ’n mens ’n nuwe land ploeg en voorberei, so moet hulle harte nuut voorberei word. Goeie saad moet nie tussen dorings gesaai word nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 4

Kyk Jeremia 4:3 in konteks