Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 4:2 Die Boodskap (DB)

As julle ’n plegtige belofte aflê en my Naam daarvoor gebruik, moet julle die waarheid praat. Begin om reg te lewe. Sorg dat mense regverdig behandel word en doen wat reg is. As julle dit kan regkry, sal julle baie vir die nasies van die wêreld beteken. Hulle reaksie daarop sal wees om te kom en My te aanbid.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 4

Kyk Jeremia 4:2 in konteks