Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 4:4 Die Boodskap (DB)

Kom staan voor My, die Here, met ’n hart en gedagtes wat skoon is. As dit nie gebeur nie, sal Ek verskriklik kwaad word. Ek word so kwaad vir al die verkeerde goed wat die mense van Jerusalem doen dat my woede soos ’n vuur brand wat niemand kan doodkry nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 4

Kyk Jeremia 4:4 in konteks