Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 33:26 Die Boodskap (DB)

Ek sal ook nie die nageslag van Jakob en Dawid vergeet nie. Ek sal ook nie van plan verander dat een van Dawid se nageslag sal regeer oor die nageslag van Abraham, Isak en Jakob nie. Wat sal gebeur, is dat Ek hulle omstandighede weer normaal sal maak soos dit tevore was. Hulle sal weer in rus en vrede in hulle land bly. Ek sal mooi versigtig met hulle werk.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 33

Kyk Jeremia 33:26 in konteks