Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 33:25 Die Boodskap (DB)

Maar die Here antwoord so: “Ek sal nie die wette van die nag en die dag of die vaste patrone van die aarde en die hemel verander nie. Net so min as wat Ek dit sal doen, net so min sal Ek my mense verwerp.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 33

Kyk Jeremia 33:25 in konteks