Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 33:24 Die Boodskap (DB)

“Het julle gehoor wat die mense sê? Hulle sê dat die Here Juda en Israel gekies het. Maar nou verwerp Hy hulle. Omdat die Here dit gedoen het, sien ander nasies met minagting op hulle neer. Hulle dink nie Israel en Juda is werd om ’n nasie genoem te word nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 33

Kyk Jeremia 33:24 in konteks