Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 32:23 Die Boodskap (DB)

Ons voorouers het toe hierdie land ingeval en dit hulle blyplek gemaak. Maar hulle wou nie na U luister nie. Hulle wou ook nie die riglyne wat U vir hulle gegee het oor hoe hulle moet lewe, volg nie. Hulle het omtrent niks van alles wat U van hulle verwag het, gedoen nie. Dit is hoekom hierdie slegte goed hulle nou tref.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 32

Kyk Jeremia 32:23 in konteks