Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 32:22 Die Boodskap (DB)

U het hierdie land aan die mense van Israel gegee. Reeds baie jare terug het U aan hulle voorouers belowe dat U vir hulle ’n land sou gee. Dit sou ’n vrugbare land wees waar melk en heuning volop sou wees.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 32

Kyk Jeremia 32:22 in konteks