Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 32:24 Die Boodskap (DB)

Die Babiloniërs veg nou teen die mense in Jerusalem. Hulle het reeds walle gebou om oor die mure van die stad te kom en die stad in te neem. Al die gevegte, die tekort aan kos en die siektes het reeds die inwoners van die stad baie swak gemaak. Alles gebeur nou net soos U gesê het dit sou.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 32

Kyk Jeremia 32:24 in konteks