Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 32:21 Die Boodskap (DB)

“Toe U Israel uit Egipte gebring het, het U dinge gedoen wat groot en wonderlik is. Dit het gewys hoe groot u mag is en hoe sterk U is. Dit het die vyand verskriklik bang gemaak.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 32

Kyk Jeremia 32:21 in konteks