Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 25:29 Die Boodskap (DB)

Ek het reeds begin om Jerusalem te straf. Die stad word my stad genoem. As Ek my stad nie oorsien nie, hoe sal julle ooit kan dink om straf vry te spring? Julle het geen kans om dit vry te spring nie. Ek laat al die inwoners van die wêreld oorlog maak. Ek is die Here wat sterker as alles en almal is en Ek sê dit!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 25

Kyk Jeremia 25:29 in konteks