Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 25:30 Die Boodskap (DB)

“Jeremia, jy moet vir hulle almal hierdie boodskap gee, al wil hulle dit nie graag hoor nie. Sê vir hulle: Soos die donderweer dreigend dreun, so sal die Here ook dreigend optree. Uit sy blyplek wat hoog in die hemel en baie spesiaal is, kan ’n mens sy gedreun hoor. Sy magtige gedreun is vir sy eie mense bedoel. Hy skree ook hard vir al die mense op die aarde. Sy stem klink soos die geskree van mense wat met druiwe by die wynpers werk.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 25

Kyk Jeremia 25:30 in konteks