Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 22:16 Die Boodskap (DB)

Hy het altyd gesorg dat arm en behoeftige mense regverdig behandel word. Daarom het dit met hom goed gegaan. Deur dinge so te doen het hy gewys hy verstaan wat vir My belangrik is.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 22

Kyk Jeremia 22:16 in konteks