Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 22:15 Die Boodskap (DB)

Die vraag is: Maak dit van jou ’n beter koning as jou paleis mooier is en meer sederhout as ander het? Hoekom was jou pa, Josia, so ’n suksesvolle koning? Dit was omdat hy soos ’n normale mens gelewe het en altyd eerlik en regverdig was.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 22

Kyk Jeremia 22:15 in konteks