Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 22:17 Die Boodskap (DB)

Maar nie jy nie, Jojakim! Jy wou net altyd kyk wat jy in die hande kan kry om ryk te word. Jy gee nie eens om of dit op ’n oneerlike manier gebeur nie. Jy het onskuldige mense vermoor. Verder het jy mense uitgebuit wat arm is. Ander het jy afgepers.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 22

Kyk Jeremia 22:17 in konteks