Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 15:9 Die Boodskap (DB)

’n Ma wat sewe kinders gehad het, sal flou word en na haar asem snak as haar kinders sterf. Dit sal vir haar voel of die son helder oordag gesak het. Sy is nou sonder enige kinders en wat ’n vernedering is dit nie! Die mense wat so ver alles oorleef het, sal Ek in die hande van die vyand gee,” sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 15

Kyk Jeremia 15:9 in konteks