Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 15:8 Die Boodskap (DB)

Daar sal nou meer weduwees wees as wat daar sand by die see is. So teen die middag se kant sal ’n aanvaller kom en die ma’s van die jongmans oorval. Ek sal maak dat angs en vrees hulle skielik beetpak.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 15

Kyk Jeremia 15:8 in konteks