Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 15:10 Die Boodskap (DB)

Ek het gesê: “Dit gaan sleg met my! Hoekom het Ma my ooit in die wêreld gebring? Ek is altyd aan die stry en baklei met almal in die land. Al het ek niks uitgeleen nie en al het ek niks by iemand anders geleen nie, wens almal my slegte dinge toe.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 15

Kyk Jeremia 15:10 in konteks