Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 14:22 Die Boodskap (DB)

Kan enige van die danige afgode van die nasies vir ons reën gee? Laat die hemel sommer self reën op die aarde val? Nee, dit kom van U af, o Here, ons God. Dit is net U wat sulke dinge kan doen. Ons sal met afwagting bly hoop dat U ons sal help.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 14

Kyk Jeremia 14:22 in konteks