Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 14:21 Die Boodskap (DB)

Ek vra dat U ook ter wille van Uself ons nie van U af sal wegstoot nie. Jerusalem is u blyplek wat baie spesiaal is. Moenie dat daar skade aan die stad gedoen word nie. U is ons God en ons is u mense. Moenie die ooreenkoms tussen U en ons verbreek nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 14

Kyk Jeremia 14:21 in konteks