Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 14:15 Die Boodskap (DB)

Daarom sê die Here oor hierdie profete: “Ek sal hierdie mense straf omdat hulle namens My praat en beweer dat daar nie oorlog of hongersnood in hierdie land sal kom nie. Hulle sal self in ’n oorlog sterf of van die honger doodgaan.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 14

Kyk Jeremia 14:15 in konteks