Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 1:7 Die Boodskap (DB)

Sê my, my liefling, waarheen vat jy vandag jou vee? Waar staan julle teen die middaguur? Kom, sê my, dan hoef ek jou nie tussen die ander herders se kuddes te gaan soek nie.

Lees volledige hoofstuk Hooglied 1

Kyk Hooglied 1:7 in konteks