Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 1:6 Die Boodskap (DB)

Moenie sleg dink van my omdat ek so bruin is nie. Dit is die son wat my so bruin gebrand het. My broers was kwaad vir my en het my toe in die wingerd laat werk. Ek moes elke dag in die skerp son werk.

Lees volledige hoofstuk Hooglied 1

Kyk Hooglied 1:6 in konteks