Liefstetjie, weet jy dan nie waar nie? Volg net die trop se spoor tot vlak by die herders se hut. Laat jou bokke daar wei. Daar sal jy my kry.