Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 3:14 Die Boodskap (DB)

Toe die soldate van die vyand op die volk van die Here afgestorm het om hulle uitmekaar te jaag, het die Here die bevelvoerder deur sy eie wapen laat sterf. Hulle het gedink Israel is ’n maklike prooi.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 3

Kyk Habakuk 3:14 in konteks