Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 1:5 Die Boodskap (DB)

Die Here het toe vir die mense van Juda gesê: Hou ’n bietjie die ander volke om julle dop. Ek het binnekort ’n groot verrassing vir julle. As iemand julle daarvan sou vertel het, sou julle hom nie geglo het nie.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 1

Kyk Habakuk 1:5 in konteks