Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 1:6 Die Boodskap (DB)

Hier is dit: Ek maak die Babiloniërs die mag wat al die volke in die wêreld sal oorheers. Hulle reputasie is oral bekend, hulle is ’n wrede en woeste spul mense. Hulle stuur hulle soldate die wêreld vol en dan neem hulle lande in.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 1

Kyk Habakuk 1:6 in konteks