Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 9:6 Die Boodskap (DB)

Ek het gebid: “My God, ek is te oorbluf en te skaam om U in die oë te kyk. Ons oortreding is so groot dat dit oor ons almal se kop gaan. Ons skuld is hemelhoog.

Lees volledige hoofstuk Esra 9

Kyk Esra 9:6 in konteks