Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 9:7 Die Boodskap (DB)

Van die tyd van ons voorouers af tot vandag toe het ons aangehou om teen U te oortree. Oor ons sonde het ons en ons konings en priesters in die hande van die konings van die wêreld beland. Hulle het ons met oorlog afgemaai, ons gevang en ons weggevoer nadat hulle ons land geplunder het. Ons het in hierdie skande beland waarin ons vandag nog is.

Lees volledige hoofstuk Esra 9

Kyk Esra 9:7 in konteks