Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 9:5 Die Boodskap (DB)

Toe dit tyd was vir die offer wat aan die einde van die dag gebring word, het ek opgestaan van waar ek gesit en treur het. Ek het op my knieë neergesak en my hande na die Here my God uitgesteek.

Lees volledige hoofstuk Esra 9

Kyk Esra 9:5 in konteks