Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:29 Die Boodskap (DB)

Julle moet daarna kyk en dit goed oppas sodat julle dit presies net so kan gee vir die hoof van die priesters en die Leviete en die leiers van Israel in Jerusalem. Hulle sal dit in die kamers van die tempel in Jerusalem wegbêre.”

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:29 in konteks