Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:30 Die Boodskap (DB)

Die priesters en die Leviete het toe die silwer en die goud en die items vir die tempel gevat en die verantwoordelikheid op hulle geneem om dit Jerusalem toe te vat en te sorg dat dit in die tempel van ons God kom.

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:30 in konteks