Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:28 Die Boodskap (DB)

Ek het vir die twaalf mans gesê: “Julle is afgesonder vir die Here, die God van ons voorouers. Hierdie goed behoort aan die Here. Die silwer en die goud is vir die Here geskenk.

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:28 in konteks