Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 8:11 Die Boodskap (DB)

Sewentig van Israel se leiers het daar in die versteekte kamer gestaan, met Jaäsanja, Safan se seun, tussen hulle. Elkeen van hierdie mense het wierook gebrand om die afgode te eer wat hulle aanbid het. Die hele kamer was sommer al donker van al die wierook.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 8

Kyk Esegiël 8:11 in konteks