Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 8:10 Die Boodskap (DB)

Ek het toe in die versteekte kamer ingekruip. Ek sien toe die mure is vol geverf van slange, akkedisse en ander reptielagtige diere. Ek sien toe dis afbeeldings van afgode wat skelm deur die volk Israel aanbid word.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 8

Kyk Esegiël 8:10 in konteks