Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 8:12 Die Boodskap (DB)

Toe sê die Here vir my: “Mens, het jy gesien wat die leiers van Israel stilletjies in die donker doen, en hoe hulle ’n huis vir hulle eie afgode ingerig het? Hulle dink Ek sien hulle nie, al doen hulle dit in my huis. Hulle dink Ek is nie meer in die land nie.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 8

Kyk Esegiël 8:12 in konteks